Khalifa bin Zayed Al Nahayan

Khalifa bin Zayed Al Nahayan
Khalifa bin Zayed Al Nahayan
Zayed Al Nahayan in Aboe Dhabi in 2010

President van die Verenigde Arabiese Emirate
Ampstermyn
3 November 2004 – 13 Mei 2022
Voorafgegaan deur Maktoem bin Rasjid Al Maktoem (waarnemend)
Opgevolg deur Mohammed bin Zayed Al Nahyan

Persoonlike besonderhede
Gebore 7 September 1948
Al Ain, Emiraat Aboe Dhabi
Sterf 13 Mei 2022 (op 73)
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate
Eggenoot/-note Shamsa bint Suhail Al Mazrouei

Sheikh Khalifa bin Zayed bin Sultan Al Nahayan (Arabies: خليفة بن زايد بن سلطان آل نهيان) (7 September 194813 Mei 2022) was die president van die Verenigde Arabiese Emirate vanaf 3 November 2004 tot sy dood. Hy was ook die Emir van Aboe Dhabi gedurende hierdie tydperk.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne